NAVRAE
082 843 5260

VOLGENDE BYEENKOMS 25 FEBRUARIE 2012

Hier is die wedren datums vir 2012


Op 17 Desember het ons die grootste en suksesvolste byeenkoms nog op die P&B Ovaalbaan op Bredasdorp aangebied. 
LEES VERDER



VANAF GANSBAAI

Jacques van Lill het nog nie genoegsaam herstel van sy ongeluk......

In die FWD klas loop Hein Goede nog voor........

Intussen sukkel Albertus Hanekom van Gansbaai Scrap Metal nog steeds...

In die Motorcar Klas het die Gansbaai manne uitstekend gevaar...

Daar is ook ‘n nuwe V8 vanaf die Noorde....

Klik hier en lees volle berig


OVAALBAAN NUUS

Weereens kan ons as Bredasdorp Motorklub spog met goeie wedrenne soos altyd in die verlede. Daar was min karre en min toeskouers, maar die wedrenne was uitstekend. So hier en daar is gevryf en getik, maar sulke dingetjies gebeur maar in wedrenne....

Bredasdorp Motorklub : Kar vir die dag

Baan verbeteringe vir Banger wedren




Werner Visser die wenner van die Bangers.




NUWE WEBWERF: Bredasdorp Motorklub se webwerf het van gestalte verander en maak nou gebruik 
van Google se gratis webwerwe vir geen-wins organisasies.